LEVITIKUS 18:15
LEVITIKUS 18:15 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie seks hê met jou skoondogter nie, sy is jou seun se vrou, jy mag nie seks hê met haar nie.
LEVITIKUS 18:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die skaamte van jou skoondogter nie ontbloot nie; sy is jou seun se vrou: jy mag haar skaamte nie ontbloot nie.
LEVITIKUS 18:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie met jou skoondogter gemeenskap hê nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag nie met haar gemeenskap hê nie.
LEVITIKUS 18:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die naaktheid van jou skoondogter mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie.
LEVITIKUS 18:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag die skaamte van jou skoondogter nie ontbloot nie; sy is jou seun se vrou; jy mag haar skaamte nie ontbloot nie.