LEVITIKUS 18:13
LEVITIKUS 18:12-13 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie seks hê met jou tannie nie, sy is jou pa of jou ma se suster.
LEVITIKUS 18:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die skaamte van jou moeder se suster nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se bloedverwant.
LEVITIKUS 18:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie met jou tante aan moederskant gemeenskap hê nie, want sy is jou ma se bloedverwant.
LEVITIKUS 18:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die naaktheid van jou moeder se suster mag jy nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se bloedverwant.
LEVITIKUS 18:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag die skaamte van jou moeder se suster nie ontbloot nie, want sy is jou moeder se naaste bloedverwant.