LEVITIKUS 18:10
LEVITIKUS 18:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie seks hê met jou kleindogter nie, want dit sal skande bring oor jou naam.
LEVITIKUS 18:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die skaamte van jou seun se dogter of van jou dogter se dogter — hulle skaamte mag jy nie ontbloot nie; want hulle is jou eie skaamte.
LEVITIKUS 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie met jou kleindogter gemeenskap hê nie, want sy is jou nageslag.
LEVITIKUS 18:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die naaktheid van jou seun se dogter of jou dogter se dogter mag jy nie ontbloot nie – dit is immers jou eie naaktheid.
LEVITIKUS 18:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die skaamte van jou seun se dogter of van jou dogter se dogter, hulle skaamte mag jy nie ontbloot nie, want hulle is jou eie skaamte.