LEVITIKUS 10:5
LEVITIKUS 10:5 Die Boodskap (DB)
Hulle het toe gegaan en die mans se lyke wat nog in hulle spesiale klere vir hulle dienswerk was, uit die kamp uit weggevat soos Moses gevra het hulle moet doen.
LEVITIKUS 10:5 Bybel vir almal (ABA)
Misael en Elsafan het gekom en hulle het vir Nadab en Abihu uit die kamp gedra, soos Moses gesê het. Nadab en Abihu het nog hulle rokke aangehad.
LEVITIKUS 10:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hulle nader gekom en hulle in hul rokke buitekant die laer uitgedra soos Moses gesê het.