LEVITIKUS 1:6
LEVITIKUS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat die offer gee, moet die bul slag en hy moet die vleis in stukke sny.
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet hy die brandoffer afslag en dit in sy stukke verdeel.
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man slag die offerdier af en sny dit in stukke op.
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dier vir die brandoffer moet dan afgeslag en in stukke opgesny word.
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy moet die brandoffer smeer en dit in sy stukke sny.
Deel
Lees LEVITIKUS 1