YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 1:1

LEVITIKUS 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Moses geroep en Hy het met hom gepraat uit die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het.

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Moses geroep en uit die tent van ontmoeting vir hom gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het Moses geroep en uit die Tent van Ontmoeting met hom gepraat. Hy het vir hom gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Die Boodskap (DB)

Die Here was by die tent waar Hy sy volk ontmoet. Hy het Moses toe nader geroep en vir hom gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1

LEVITIKUS 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het na Moses van die tent van ontmoeting af geroep en vir hom gesê

Deel
Lees LEVITIKUS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's