KLAAGLIEDERE 5:16
KLAAGLIEDERE 5:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die kroon van ons hoof het geval; wee ons, dat ons gesondig het.
KLAAGLIEDERE 5:16 Bybel vir almal (ABA)
Ons voel nie meer soos konings nie. Dit gaan sleg met ons, want ons het sonde gedoen.
KLAAGLIEDERE 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het ons aansien verloor, daar het ellende oor ons gekom, want ons het sonde gedoen!