KLAAGLIEDERE 5:14
KLAAGLIEDERE 5:14 Bybel vir almal (ABA)
Ons leiers sit nie meer in die poort nie, ons jongmanne speel nie meer musiek nie.
KLAAGLIEDERE 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die oudstes is nie meer in die poort nie, die jongmanne sonder hulle snarespel.
KLAAGLIEDERE 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die oumense sit nie meer in die poorte van die stad nie en die jongmanne maak nie meer daar musiek nie.