KLAAGLIEDERE 3:66
KLAAGLIEDERE 3:66 Afrikaans 1983 (AFR83)
agtervolg hulle in u toorn en verdelg hulle, weg onder u hemel uit.
KLAAGLIEDERE 3:66 Bybel vir almal (ABA)
U moet kwaad bly vir hulle, U moet hulle jaag en U moet hulle doodmaak. Daar moet niks van hulle oorbly onder die hemel van die Here nie.
KLAAGLIEDERE 3:66 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sal hulle in toorn vervolg en hulle verdelg van onder die hemel van die HERE uit.