KLAAGLIEDERE 3:41
KLAAGLIEDERE 3:41 Bybel vir almal (ABA)
Ons moet dink aan God, ons moet ons hande uitsteek, ons moet bid tot God in die hemel.
KLAAGLIEDERE 3:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
laat ons ons hart saam met die hande ophef tot God in die hemel en sê
KLAAGLIEDERE 3:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek en bely