KLAAGLIEDERE 3:37
KLAAGLIEDERE 3:37 Bybel vir almal (ABA)
Niemand kan sê dat iets moet gebeur nie, dit is die Here wat sê dat dit moet gebeur.
KLAAGLIEDERE 3:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. Wie spreek daar, en dit gebeur? Het die Here dit nie beveel nie?
KLAAGLIEDERE 3:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie kan iets beplan, en dit gebeur, as die Here nie die bevel gee nie?