KLAAGLIEDERE 3:33
KLAAGLIEDERE 3:33 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here doen dit nie graag met mense nie, Hy laat hulle nie graag swaarkry nie.
KLAAGLIEDERE 3:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want nie van harte verdruk of bedroef Hy die mensekinders nie.
KLAAGLIEDERE 3:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
dit is teen sy sin dat Hy mense in ellende en beproewing bring.