JUDAS 1:2
JUDAS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag barmhartigheid, vrede en liefde in oorvloed aan julle geskenk word!
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat God baie goed sal wees vir julle, dat Hy vir julle baie vrede sal gee en baie lief sal wees vir julle.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag barmhartigheid, vrede en liefde in oorvloed aan julle geskenk word!
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag barmhartigheid, vrede en liefde in oorvloed aan julle gegee word.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Genade vir julle en vrede en liefde word vermenigvuldig.
Deel
Lees JUDAS 1