JUDAS 1:17
JUDAS 1:17 Bybel vir almal (ABA)
My vriende, julle moet die woorde onthou wat die apostels van ons Here Jesus Christus voorheen gesê het.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle, geliefdes, moet die dinge onthou wat die apostels van ons Here Jesus Christus voorheen reeds vir julle geleer het.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar julle, geliefdes, onthou wat die •apostels van ons Here Jesus •Christus reeds vroeër gesê het.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar, geliefdes, dink aan die woorde wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus
Deel
Lees JUDAS 1