YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 9:14

JOSUA 9:14 Bybel vir almal (ABA)

Die Israeliete het van die padkos geëet, maar hulle het nie vir die Here gevra wat hulle vir die boodskappers moet sê nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe neem die manne van hulle padkos; maar die mond van die HERE het hulle nie geraadpleeg nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het na die padkos gekyk, maar nie die Here geraadpleeg nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe aanvaar die manne hulle woord op grond van hulle padkos. Maar die HERE se beslissing het hulle nie gevra nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die manne het van hulle lewensmiddele geneem en geen raad gevra in die mond van die HERE nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Die Boodskap (DB)

As ’n teken van vriendskap het die Israeliete toe saam met die Gibeoniete van hulle padkos geëet. Ongelukkig het hulle nie die Here daaroor geraadpleeg nie.

Deel
Lees JOSUA 9

JOSUA 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het die padkos bekyk. Hulle het egter nie by die HERE gaan raad vra nie.

Deel
Lees JOSUA 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's