YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 6:3

JOSUA 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle moet die stad omsingel, al julle krygsmanne, en een maal om die stad gaan. So moet jy ses dae doen.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet om die stad loop, almal wat kan oorlog maak. Julle moet ses dae lank elke dag een maal om die stad loop.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne; trek die stad een maal om; so moet jy doen ses dae lank.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet om die stad loop; al die manne onder wapen moet een maal om die stad gaan, en dit moet julle ses dae lank doen.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Julle moet om die stad trek, al die krygsmanne. Jy moet een keer om die stad gaan. Ses dae lank moet jy só maak

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En julle moet die stad omsingel, al julle krygsmanne, en een maal om die stad gaan. So moet jy ses dae doen.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Die Boodskap (DB)

Jy en al jou soldate moet elke dag, vir ses dae, reg om die stad loop.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die soldate moet een keer rondom die stad marsjeer. Doen dit vir die volgende ses dae.

Deel
Lees JOSUA 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's