YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 6:2

JOSUA 6:2 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het vir Josua gesê: “Ek gee Jerigo, met sy koning en al sy soldate, in jou mag oor.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Josua gesê: “Luister na My, Ek gee Jerigo vir jou, en ook sy koning en sy soldate, julle sal hulle oorwin.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE sê toe vir Josua: “Kyk, Ek gee Jerigo, sy koning en sy dapper krygers in jou hand.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die HERE vir Josua: Kyk, Ek gee Jérigo en sy koning en die dapper helde in jou hand.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het vir Josua gesê: “Ek gee Jerigo, met sy koning en al sy soldate, in jou mag oor.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het vir Josua gesê: “Ek gee jou beheer oor Jerigo, sy koning en sy soldate.

Deel
Lees JOSUA 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's