YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 6:1

JOSUA 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jérigo was streng toegesluit ter wille van die kinders van Israel; niemand het uit- en niemand ingekom nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Bybel vir almal (ABA)

Die stad Jerigo was toe. Die poorte was gesluit sodat die Israeliete nie kon inkom nie. Niemand het uit die stad gegaan nie en niemand het ingekom nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MAAR Jérigo het sy poorte gesluit en was gesluit vanweë die kinders van Israel; niemand het uit- of ingegaan nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jerigo was gesluit en verskans teen die Israeliete; niemand het uitgegaan of ingekom nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jerigo se poorte was egter dig gesluit vanweë die Israeliete; niemand het daar uitgegaan of ingegaan nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jérigo was streng toegesluit ter wille van die kinders van Israel; niemand het uit- en niemand ingekom nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Die Boodskap (DB)

Jerigo se stadsdeure is deeglik gesluit. Daar was nêrens plek om in te kom nie, so bang was die mense vir die Israeliete. Niemand is toegelaat om in of uit te gaan nie.

Deel
Lees JOSUA 6

JOSUA 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerigo se poorte was dig gesluit omdat hulle bang was vir die Israeliete. Niemand het dit gewaag om in of uit te gaan nie.

Deel
Lees JOSUA 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's