JOSUA 5:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOSUA 5:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
In dié tyd het die Here vir Josua gesê: “Maak vir jou klipmesse en besny die Israeliete. Daar moet weer 'n besnydenis wees.”
JOSUA 5:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
IN dié tyd het die HERE vir Josua gesê: Maak vir jou klipmesse en besny weer die kinders van Israel vir die tweede keer.
JOSUA 5:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Op daardie stadium het die HERE vir Josua gesê: “Maak vir jou messe van klip. Besny die Israeliete weer ’n keer.”
JOSUA 5:2 DB (Die Boodskap)
In daardie tyd het die Here vir Josua gesê: “Maak vir julle messe van klip sodat julle weer die Israeliete kan begin besny.”
JOSUA 5:2 ABA (Bybel vir almal)
Die Here het toe vir Josua gesê: “Jy moet klipmesse maak en jy moet die Israeliete besny.”
JOSUA 5:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In dié tyd het die HERE vir Josua gesê: “Maak vir jou klipmesse en besny weer die Israeliete 'n tweede keer. ”
JOSUA 5:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In dié tyd het die HERE vir Josua gesê: Maak vir jou skerp messe en besny weer die kinders van Israel vir die tweede keer.