YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 5:15

JOSUA 5:15 Bybel vir almal (ABA)

Die hoof van die leër van die Here het vir Josua gesê: “Jy moet jou sandale uittrek, want jy staan op 'n gewyde plek.” Josua het dit gedoen.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê die leërowerste van die HERE vir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die leëraanvoerder van die Here vir Josua: “Trek jou skoene uit, want die plek waarop jy staan, is 'n gewyde plek.” Josua het dit gedoen.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die bevelvoerder van die leër van die HERE het Josua geantwoord: “Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilig.” Josua het toe so gemaak.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die leërowerste van die HERE vir Josua: Maak jou skoen van jou voet af; want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Die Boodskap (DB)

Die bevelvoerder van die Here se leër sê toe vir Josua: “Trek uit jou skoene, want jy staan op ’n plek wat aan die Here toegewy is.” En Josua het dit gedoen.

Deel
Lees JOSUA 5

JOSUA 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leëraanvoerder van die HERE se mag sê toe vir Josua: “Trek uit jou skoene. Jy staan op ’n heilige plek.” Josua het so gemaak.

Deel
Lees JOSUA 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's