JOSUA 4:21 - Compare All Versions
JOSUA 4:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag hulle pa's vra: ‘Wat beteken daardie klippe?’
JOSUA 4:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders later hulle vaders vra en sê: Wat beteken hierdie klippe?
JOSUA 4:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders in die toekoms vir hulle pa’s vra: ‘Watse klippe is dit hierdie?’
JOSUA 4:21 DB (Die Boodskap)
en vir die Israeliete gesê: “As julle kinders eendag vir julle vra: ‘Wat beteken hierdie klippe?’
JOSUA 4:21 ABA (Bybel vir almal)
en hy het vir die Israeliete gesê: “Wanneer julle kinders eendag vir hulle pa's vra wat daardie klippe beteken
JOSUA 4:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het vir die Israeliete gesê: “As julle kinders in die toekoms vir hulle ouers vra, ‘Wat beteken hierdie klippe?’
JOSUA 4:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het met die kinders van Israel gespreek en gesê: Wanneer julle kinders hulle vaders in die toekoms sal vra en gesê: Wat beteken hierdie klippe?