JOSUA 23:5
JOSUA 23:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle God die Here, Hy self sal die volke wat nog hier is, wegstoot en wegjaag om plek te maak vir julle. Julle God die Here het dit vir julle belowe.
JOSUA 23:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE julle God self sal hulle voor julle verjaag en hulle voor julle uit verdrywe, sodat julle hulle land in besit kan neem soos die HERE julle God julle beloof het.
JOSUA 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here julle God sal hulle wegstoot voor julle en hulle voor julle uit verdrywe sodat julle hulle land in besit kan neem soos die Here julle God julle beloof het.
JOSUA 23:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE julle God, Hy sal hulle voor julle wegstoot en hulle voor julle verdryf, sodat julle hulle land in besit kan neem, soos die HERE julle God julle beloof het.
JOSUA 23:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE jou God, Hy sal hulle voor jou uit verdryf en hulle voor jou aangesig verdryf; en julle sal hulle land in besit neem soos die HERE julle God aan julle beloof het.