JOSUA 2:6
JOSUA 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ragab het die mans opgeneem op die dak en sy het hulle weggesteek onder droë vlas wat sy daar oopgegooi het.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sy het hulle op die dak laat klim en hulle weggesteek onder die vlasstoppels wat op haar dak oopgegooi was.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het die twee manne intussen op die dak laat klim en hulle weggesteek onder die vlasstoppels wat sy daar oopgesprei het.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar sy het hulle na die dak laat opklim en hulle versteek onder vlasstingels wat vir haar op die dak oopgesprei was.
Deel
Lees JOSUA 2JOSUA 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar sy het hulle op die dak van die huis gebring en hulle weggesteek met die vlasstingels wat sy op die dak in orde gelê het.
Deel
Lees JOSUA 2