YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 2:15

JOSUA 2:15 Bybel vir almal (ABA)

Ragab het die twee mans toe met 'n tou deur die venster laat sak, want haar huis was op die muur van die stad, sy het op die muur gewoon.

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daarop het sy hulle met 'n lyn deur die venster laat afsak; want haar huis was in die stadsmuur ingebou, sodat sy aan die muur gewoon het

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het hulle met 'n tou deur die venster laat afsak; haar huis was in die stadsmuur ingebou, sodat sy in die muur gewoon het.

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Sy het hulle toe met 'n tou deur die venster laat sak, want haar huis was binne die dwarsmure van die stadsmuur; sy het in die stadsmuur gewoon.

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe het sy hulle met 'n tou deur die venster laat sak, want haar huis was teen die stadsmuur, en sy het op die muur gewoon.

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Die Boodskap (DB)

Later het Ragab hulle met ’n tou deur die venster laat afsak, want haar huis was in die stadsmuur ingebou.

Deel
Lees JOSUA 2

JOSUA 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het op die muur gewoon. Haar huis was daar gebou. Sy het hulle met ’n tou deur die venster laat afsak.

Deel
Lees JOSUA 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's