JOSUA 18:3
JOSUA 18:3 Bybel vir almal (ABA)
Josua het vir die Israeliete gevra: “Hoe lank wil julle nog wag voordat julle die land gaan vat wat die Here, die God van ons voorvaders, vir julle gegee het?
JOSUA 18:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Hoe lank sal julle jul so traag hou om die land in besit te gaan neem wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle gegee het?
JOSUA 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?
JOSUA 18:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josua sê toe vir die Israeliete: “Hoe lank nog gaan julle sloer om die land wat die HERE, die God van julle voorvaders, vir julle gegee het, in besit te neem?
JOSUA 18:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Hoe lank is julle traag om die land in besit te neem wat die HERE, die God van julle vaders, aan julle gegee het?