JOSUA 17:8
JOSUA 17:8 Bybel vir almal (ABA)
Die stad Tappuag is op die grens tussen Manasse en Efraim se grond. Die grond rondom die stad het aan die Manasse-stam behoort, maar die stad self het aan die Efraim-stam behoort.
Deel
Lees JOSUA 17JOSUA 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die landstreek van Tappúag het behoort aan Manasse, maar Tappúag, aan die grens van Manasse, aan die kinders van Efraim —
Deel
Lees JOSUA 17JOSUA 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Tappuagstreek het aan Manasse behoort, maar Tappuag self, op die grens van Manasse, het behoort aan die mense van Efraim.
Deel
Lees JOSUA 17