JOSUA 17:14
JOSUA 17:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Josef-stamme het vir Josua gevra: “Hoekom het jy vir ons net een deel van die land gegee om aan ons te behoort? Ons is baie mense, want die Here het ons baie geseën.”
Deel
Lees JOSUA 17JOSUA 17:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die kinders van Josef met Josua gespreek en gesê: Waarom het u my as erfdeel net een lot en een aandeel gegee terwyl ek tog 'n groot volk is, omdat die HERE my tot hiertoe geseën het?
Deel
Lees JOSUA 17JOSUA 17:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nakomelinge van Josef het met Josua gaan praat: “Waarom loot u vir ons net een keer en gee u ons net een deel? Ons is baie mense, want die Here het ons besonderlik geseën.”
Deel
Lees JOSUA 17