JOSUA 13:13
JOSUA 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka uitgedryf nie. Hulle bly nou nog saam met die Israeliete.
JOSUA 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka verdryf nie, en hulle woon nou nog tussen die Israeliete.
JOSUA 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäga verdryf nie. Die mense van Gesur en Maäga woon onder die Israeliete; dit is vandag nog so.
JOSUA 13:13 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Israeliete het nie die mense van Gesur en Maäka weggejaag nie, hulle het aangehou om tussen die Israeliete te woon, en hulle is nou nog daar.
JOSUA 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en Maägatiete nie verdrywe nie, sodat Gesur en Maägat onder Israel gewoon het tot vandag toe.
JOSUA 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäka verdryf nie, en hulle woon nou nog tussen die Israeliete.
JOSUA 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het egter nie die mense van Gesur en Maäga verdryf nie. Die mense van Gesur en Maäga woon onder die Israeliete; dit is vandag nog so.
JOSUA 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die kinders van Israel het die Gesuriete en die Maägatiete nie verdryf nie, maar die Gesuriete en die Maägatiete het onder die Israeliete gewoon tot vandag toe.