YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 13:1

JOSUA 13:1 Bybel vir almal (ABA)

Toe Josua baie oud was, het die Here vir hom gesê: “Jy is baie oud, en julle het 'n groot deel van die land nog nie oorwin en vir julleself gevat nie.

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe Josua oud en ver op sy dae was, het die HERE vir hom gesê: Jy is oud en ver op jou dae, en daar het nog 'n baie groot stuk land oorgebly om in besit te neem.

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josua was al baie oud. Die Here het vir hom gesê: “Jy is al baie oud, en daar is nog 'n baie groot deel van die land wat in besit geneem moet word.

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe Josua oud en gevorderd in jare was, het die HERE vir hom gesê: “Jy is oud en gevorderd in jare en 'n baie groot deel van die land wat in besit geneem moet word, is nog oor.

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Josua was oud en verdruk in jare; en die HERE sê vir hom: Jy is oud en verdruk in jare, en daar is nog baie land oor om in besit te neem.

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Die Boodskap (DB)

Teen dié tyd was Josua al baie oud. Daarom het die Here vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar daar is nog ’n groot deel van die land wat ingeneem moet word

Deel
Lees JOSUA 13

JOSUA 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het oud geword. Die HERE het vir hom gesê: “Jy het aangestap in jare en baie van die land is nog oor om in besit geneem te word.

Deel
Lees JOSUA 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's