JOSUA 1:18
JOSUA 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Elke man wat nie na jou wil luister nie en wat nie wil doen wat jy sê nie, moet sterf. Maar jy moet sterk en dapper wees.”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke man wat teen u bevel wederstrewig is en na u woorde nie luister met betrekking tot alles wat u ons sal beveel nie, moet gedood word; wees net sterk en vol moed.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke man wat hom teen u bevele verset en nie gehoorsaam is aan al die bevele wat u gee nie, sal doodgemaak word. Wees u net sterk en vasberade.”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat teen u bevel in opstand kom en nie u woorde gehoorsaam nie, wat u hom ook al beveel, moet sterf. Wees net dapper en sterk.”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elkeen wat teen u gebod in opstand kom en nie na u woorde luister in alles wat u hom beveel nie, hy moet gedood word; wees net sterk en vol moed.
Deel
Lees JOSUA 1