YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 1:17

JOSUA 1:17 Bybel vir almal (ABA)

Ons sal luister na jou, soos ons geluister het na Moses. Ons is seker dat die Here by jou sal wees, soos Hy by Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Net soos ons na Moses geluister het, so sal ons na u luister; mag die HERE u God net met u wees soos Hy met Moses gewees het.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos ons aan Moses gehoorsaam was, so sal ons aan u gehoorsaam wees. Mag die Here u God by u wees soos Hy by Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Net soos ons aan Moses gehoorsaam was, so sal ons aan u gehoorsaam wees. Mag die HERE u God ook by u wees, net soos Hy by Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Soos ons in alles na Moses geluister het, so sal ons na jou luister: net die HERE jou God wees met jou, soos Hy met Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Die Boodskap (DB)

Ons sal na jou luister soos ons na Moses geluister het. Mag die Here jou God by jou wees soos Hy by Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos ons na Moses geluister het, sal ons ook aan jou gehoorsaam wees. “Mag die HERE jou God saam met jou wees soos Hy by Moses was.

Deel
Lees JOSUA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's