YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 1:16

JOSUA 1:16 Bybel vir almal (ABA)

Die stamme Ruben en Gad en die halwe Manasse-stam het vir Josua gesê: “Ons sal alles doen wat jy sê en ons sal gaan waar jy ons stuur.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het hulle Josua geantwoord en gesê: Alles wat u ons beveel het, sal ons doen, en oral waarheen u ons stuur, sal ons gaan.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het Josua geantwoord: “Ons sal alles doen wat u ons opdra, ons sal gaan waar u ons ook al stuur.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle het Josua geantwoord: “Alles wat u ons beveel, sal ons doen, en oral waarheen u ons stuur, sal ons gaan.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle het Josua geantwoord en gesê: Alles wat u ons beveel, sal ons doen; en waarheen u ons ook al stuur, sal ons gaan.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Die Boodskap (DB)

Hulle het Josua geantwoord: “Ons sal alles doen wat jy sê en ons sal gaan waarheen jy ons stuur.

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir Josua geantwoord: “Ons sal alles doen wat jy vir ons sê. Ons sal gaan waarheen jy ons ook al stuur.

Deel
Lees JOSUA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's