YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 1:1

JOSUA 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Moses, die dienaar van die Here, het gesterf. Josua seun van Nun het vir Moses gewerk. Die Here het vir Josua gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN ná die dood van Moses, die kneg van die HERE, het die HERE met Josua, die seun van Nun, die dienaar van Moses, gespreek en gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die dood van Moses, die dienaar van die Here, het die Here vir Josua, seun van Nun en assistent van Moses, gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ná die dood van Moses, die dienskneg van die HERE, het die HERE vir Josua, seun van Nun, Moses se helper, gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ná die dood van Moses, die kneg van die HERE, het die HERE met Josua, die seun van Nun, die dienaar van Moses, gespreek en gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Die Boodskap (DB)

Na die dood van Moses, die groot dienaar van die Here, het die Here met Josua kom praat. Hy was die seun van Nun. Josua was vroeër ook Moses se assistent. Die Here het vir hom gesê

Deel
Lees JOSUA 1

JOSUA 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses, die dienaar van die HERE, is dood. Daarna het die HERE met Josua, seun van Nun, gepraat. Hy was vroeër die assistent van Moses. Die HERE het vir hom gesê

Deel
Lees JOSUA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's