JONA 4:4
JONA 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Dink jy dit is reg om so kwaad te word?”
Deel
Lees JONA 4JONA 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê die HERE: Het jy rede om vertoornd te wees?
Deel
Lees JONA 4JONA 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vra die Here vir hom: “Het jy rede om kwaad te word?”
Deel
Lees JONA 4