YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JONA 4:1

JONA 4:1 Bybel vir almal (ABA)

Jona was baie ontevrede. Hy het kwaad geword

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MAAR Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword.

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hieroor was Jona baie ontevrede en hy het baie kwaad geword.

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar dit het Jona erg ontstel, en hy het kwaad geword.

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar dit het Jona uitermate mishaag, en hy was baie kwaad.

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Die Boodskap (DB)

Jona was baie ontevrede omdat die Here van plan verander het. Hy het baie kwaad geword vir die Here.

Deel
Lees JONA 4

JONA 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie verandering het Jona ontstel. Hy het baie kwaad geword.

Deel
Lees JONA 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's