YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JONA 1:1

JONA 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het met Jona gepraat. Jona was die seun van Amittai. Die Here het gesê

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN die woord van die HERE het gekom tot Jona, die seun van Amíttai, en gesê

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die woord van die HERE het tot Jona, die seun van Amittai, gekom

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die woord van die HERE het tot Jona, die seun van Amittai, gekom en gesê

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Jona, die seun van Amittai, geroep om sy boodskap te gaan oordra. Hy het vir hom gesê

Deel
Lees JONA 1

JONA 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het die volgende boodskap vir Jona, die seun van Amittai, gegee

Deel
Lees JONA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's