JOËL 2:26
JOËL 2:26 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal baie kos hê, meer as wat julle kan eet. Julle sal die Naam van julle God die Here prys. Ek sal vir julle wonderwerke doen, en die ander volke sal my volk nooit weer spot nie.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die HERE julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal oorgenoeg hê om te eet, julle sal die Naam van die Here julle God prys, Hy wat wonders vir julle gedoen het. My volk sal nooit weer in die skande kom nie.
Deel
Lees JOËL 2