JOËL 2:25
JOËL 2:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal julle vergoed vir die tyd van sprinkaanswerm op sprinkaanswerm toe my groot leër wat Ek teen julle gestuur het, julle verteer het.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:25 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê: “Ek het vier maal sprinkane na julle toe gestuur, die sprinkane was my soldate en hulle was baie. Maar nou sal dit weer goed gaan met julle.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal julle vergoed die jare wat die treksprinkaan, die voetganger, die kaalvreter en die afknyper verslind het — my groot leërmag wat Ek teen julle gestuur het.
Deel
Lees JOËL 2