JOËL 2:10
JOËL 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die sprinkane kom, dan bewe die aarde en skud die hemel. Dan word die son en die maan donker, en die sterre skyn nie meer nie.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voor hulle bewe die aarde, sidder die hemel; die son en die maan word swart, en die sterre trek hulle glans in.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die aarde skrik vir hulle, die hemel bewe; die son en die maan word donker, die sterre verloor hulle glans.
Deel
Lees JOËL 2