JOB 9:7-8
JOB 9:7-8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer Hy sê die son moet ophou om te skyn, dan hou dit op om te skyn. Hy laat ook die sterre stilstaan. Net Hy trek die hemel styf soos 'n tent, net Hy loop op die branders van die see.
JOB 9:7-8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter 'n seël wegsluit; wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see
JOB 9:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy gee opdrag aan die son en dit kom nie op nie, Hy verseël die sterre en hulle skyn nie. Hy het die hemel soos 'n tent gespan, Hy alleen, en Hy hou die golwe van die see in bedwang.
JOB 9:7-8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat die son aanspreek, sodat dit nie skyn nie, en wat so die sterre verseël; wat die hemel oopspan, Hy alleen, wat op die see se rûe trap
JOB 9:7-8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat die son beveel, en hy gaan nie op nie; en verseël die sterre. Wat alleen die hemel uitsprei en op die golwe van die see trap.