YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 9:4

JOB 9:4 Bybel vir almal (ABA)

God het wysheid en Hy is baie sterk. Wie was opstandig teen Hom en het geslaag? Niemand.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wysheid en krag van God is groot: wie kan Hom teëstaan en niks oorkom nie?

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God wat wys van hart en sterk in vermoë is – wie was al in verset teen Hom en het ongedeerd daarvan afgekom?

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy is wys van hart en sterk van krag; wie het hom teen hom verhard en voorspoedig gegaan?

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Die Boodskap (DB)

Die Here weet baie en Hy is ontsettend sterk. Daar is nie ’n mens wat teen Hom kan opstaan en dit oorleef nie.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is so wys en so magtig. Wie sal ooit Hom kan teenstaan en ’n saak teen Hom wen?

Deel
Lees JOB 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's