YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 9:10

JOB 9:10 Bybel vir almal (ABA)

God doen groot dinge, mense verstaan dit nie, Hy doen so baie wonderwerke dat niemand dit kan tel nie.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat Hy doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

wat groot en ondeurgrondelike dinge, ontelbare wonders, doen.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat groot dinge doen wat nie uitgevind is nie; ja, en wonders sonder getal.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Die Boodskap (DB)

Mense kan nie die groot dinge verstaan wat die Here doen nie. Dit is bokant hulle vuurmaakplek. Hy doen ook so baie wonders, dit kan nie eens getel word nie.

Deel
Lees JOB 9

JOB 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy groot werke is te wonderlik om te verstaan. Hy bewerk ontelbare wonders.

Deel
Lees JOB 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's