YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 7:17-18

JOB 7:17-18 Bybel vir almal (ABA)

Hoekom is 'n mens vir U belangrik, hoekom dink U aan hom? Hoekom kyk U elke dag wat hy doen, hoekom hou U aan om hom te toets?

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat is die mens, dat U hom so hoog stel en dat U op hom ag gee? En dat U hom elke môre soek, elke oomblik hom op die proef stel?

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat is die mens dat U soveel van hom maak, dat U hom so op die hart dra, dat U hom van dag tot dag toets, hom van oomblik tot oomblik op die proef stel?

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Wat is 'n sterfling, dat U hom so belangrik ag, dat U aan hom aandag gee, hom elke môre besoek, hom elke oomblik toets?

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat is die mens, dat U hom groot maak? en dat jy jou hart op hom sou rig? En dat jy hom elke oggend moet besoek en hom elke oomblik moet beproef?

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Die Boodskap (DB)

“Here, waarom is mense so belangrik vir U? U doen so baie moeite met hulle. U kyk elke môre hoe dit met hulle gaan. U toets ook die mens elke oomblik van die dag.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat is die mens dat U so baie aandag aan hom bestee, so baie aan hom dink? Want U beproef ons elke môre en toets ons elke oomblik.

Deel
Lees JOB 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's