YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 7:11

JOB 7:11 Bybel vir almal (ABA)

Daarom kan ek nie my mond hou en stilbly nie, ek moet praat, want ek kry swaar. Ek moet kla, want dit gaan sleg met my.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

SO wil dan ook ék my mond nie hou nie, ek wil spreek in die benoudheid van my gees, ek wil klae in die bitterheid van my siel.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Nee, ek kan nie stilbly nie, in my beproewing wil ek praat, in my bitter lyding wil ek kla.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Op my beurt sal ek my mond nie hou nie. Ek wil praat uit die benoudheid van my gees; ek wil kla uit die bitterheid van my siel!

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daarom sal ek my mond nie weerhou nie; Ek sal spreek in die benoudheid van my gees; Ek sal kla in die bitterheid van my siel.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Die Boodskap (DB)

Job het voortgegaan en gesê: “Ek kan nie meer stilbly nie. Ek wil praat van die swaarkry wat ek deurgaan. Ek wil kla, want ek voel bitter.

Deel
Lees JOB 7

JOB 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom kan ek nie stilbly nie. Ek moet kla oor my lyding. Ek moet praat, want ek is bitter.

Deel
Lees JOB 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's