YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 5:8

JOB 5:8 Bybel vir almal (ABA)

Maar ek? Ek sal bid tot God wanneer dit sleg gaan met my, ek sal Hom vra om my te help.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

MAAR wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Ek, daarenteen, sou God raadpleeg, aan God sou ek my saak voorlê

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek sou na God soek, en aan God sou ek my saak toevertrou

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Die Boodskap (DB)

Elifas het aangegaan en gesê: “Wat ek sou gedoen het as ek jy was, Job: ek sou na die Here toe gaan en my saak by Hom stel.

Deel
Lees JOB 5

JOB 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“My raad aan jou is: Gaan na God toe en stel jou saak aan Hom.

Deel
Lees JOB 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's