JOB 5:2
JOB 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Woede maak ’n dwaas dood. Jaloesie vernietig dom mense.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:2 Bybel vir almal (ABA)
'n Dwaas, 'n dom mens, kla en hy word kwaad, maar dit laat hom sterf.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want verbitterdheid vermoor die dwaas, en naywer maak die domme dood.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Verbitterdheid maak 'n dwaas dood, onbeheerstheid vernietig 'n onverstandige.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ergernis lei tot die dood van 'n sot, en naywer laat die onverstandige sterf.
Deel
Lees JOB 5