JOB 5:18 - Compare All Versions
JOB 5:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dit is Hy wat wonde toedien, maar Hy verbind hulle weer, wat seer slaan, maar Hy maak weer met sy eie hand gesond.
Deel
JOB 5 AFR83JOB 5:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want Hý doen smart aan, maar verbind ook; Hy verbrysel, maar sy hande maak gesond.
Deel
JOB 5 AFR53JOB 5:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
want Hy verwond, maar verbind ook weer. Hy tref ons, maar sy hande genees ook weer.
Deel
JOB 5 NLVJOB 5:18 DB (Die Boodskap)
Dit is Hy wat die wonde veroorsaak, maar dit is ook Hy wat die wonde weer versorg en verbind. Hy deel die houe uit, maar sy hande maak ook weer die wonde gesond.
Deel
JOB 5 DBJOB 5:18 ABA (Bybel vir almal)
Want God maak seer, maar Hy bind die seerplek weer toe, Hy slaan stukkend, maar Hy maak die stukkende plek weer gesond.
Deel
JOB 5 ABAJOB 5:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want Hy is die een wat pyn veroorsaak, maar ook verbind, Hy verbrysel, maar sy hande genees ook.
Deel
JOB 5 AFR20JOB 5:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hy maak seer en verbind, hy verwond en sy hande genees.
Deel
JOB 5 CAB23