JOB 42:9
JOB 42:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Elifas die Temaniet, Bildad die Suagiet en Sofar die Naämatiet het gedoen wat die HERE beveel het, en die HERE het Job se gebed verhoor.
JOB 42:9 Bybel vir almal (ABA)
Elifas van die land Teman en Bildad van die land Suag en Sofar van die land Naäma het toe gegaan en gedoen wat die Here vir hulle gesê het, en die Here het gedoen wat Job gevra het.
JOB 42:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet, heengegaan en gedoen soos die HERE aan hulle gesê het; en die HERE het Job in guns aangeneem.
JOB 42:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elifas die Temaniet, Bildad die Suagiet en Sofar die Naämatiet het gedoen wat die Here gesê het, en die Here het Job se gebed verhoor.
JOB 42:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elifas uit Teman, Bildad uit Suag, en Sofar uit Naäma, het toe gegaan en gedoen wat die HERE vir hulle gesê het, en die HERE was Job goedgesind.