JOB 42:6
JOB 42:6 Bybel vir almal (ABA)
Daarom is ek skaam oor wat ek gesê het, ek is jammer, ek rol rond op die ashoop.”
Deel
Lees JOB 42JOB 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as.”
Deel
Lees JOB 42JOB 42:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom herroep ek dit, en het ek berou – in stof en as.”
Deel
Lees JOB 42JOB 42:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom verafsku ek myself en bekeer my in stof en as.
Deel
Lees JOB 42