YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 42:10

JOB 42:10 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het dit weer goed laat gaan met Job nadat Job vir sy vriende gebid het. Die Here het vir Job twee maal meer gegee as wat hy voorheen gehad het.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die HERE het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here die omstandighede van Job verander en hom twee keer soveel gegee as wat hy gehad het.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het Job se lot verander toe hy vir sy vriende gebid het. Die HERE het alles wat Job besit het, vermeerder – dubbeld soveel.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; ook het die HERE aan Job twee keer soveel gegee as wat hy tevore gehad het.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Die Boodskap (DB)

Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here sy omstandighede verander. Die Here het hom twee keer soveel gegee as wat hy vroeër gehad het.

Deel
Lees JOB 42

JOB 42:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die HERE hom weer voorspoedig gemaak. Trouens, die HERE het hom twee keer soveel gegee as wat hy voorheen gehad het.

Deel
Lees JOB 42
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's